KEGEL
OEFENING STOEL

Hoë Intensiteit Gefokusde Elektromagneet Kegel Oefening Stoel

– 1 Sessie = 12 000 kegel oefeninge

– Ideaal vir mans en vrouens

– Effektief in inkontinensie behandeling en meer…

Voordele

Hierdie Kegel Oefening Stoel is ñ revolusionêre nie-chirurgiese bekken bodem terapie met aansienlike voordele vir beide mans en vroue. Dit gebruik hoogs gefokusde elektromagnetiese energie om die geheel van die bekken vloer spiere te versterk.

Die Kegel Oefening Stoel terapie is ñ natuurlike en pyn vrye middel om urinêre inkontinensie te behandel en seksuele plesier te verhoog. Of jy nou te doen het met urien lekkasie, onvermoë om ñ ereksie te handhaaf of voortydige ejakulasie. Dié is dalk die oplossing waarvoor jy gewag het. Een sessie van dertig minute is gelykstaande aan 12 000 bekken kontraksies!

Watter resultate om te verwag:

  • Effektief vir beide mans en vroue
  • Verbeterde seksuele prestasie
  • Versterkte bekken bodem
  • Verbeterde vaginale sensasie en styfheid
  • Verminder fekale en urinêre inkontinensie
  • Verbeterde lewenskwaliteit
  • Nie-chirurgies
  • Herstel blaas beheer
  • Vinnige en gemaklike behandeling
  • Geen hersteltyd nie
  • Bly geklee tydens behandeling

Informasie

Wat is dit?

Dit is ñ nie-indringende behandeling wat elektromagnetiese energie gebruik om bekken bodem spiere ...

Urinêre Inkontinensie

ñ Swak bekken bodem lei dikwels tot blaas lekkasie wanneer die bekken- en buik areas enige krag ...

Erektiele Disfunksie

Die terapie werk om die hele bekken bodem te versterk, wat mans voorsien van verbeterde neuromuskulêre beheer ...

Prolaps

As jy ongemak in jou bekken area of spierkrampe in jou intieme streke ervaar, is dit moontlik dat jy dalk ...

Seksuele Disfunksie

Hierdie veranderinge word veroorsaak deur beduidende fluktuasies in beide estrogeen- en testosteroon ...

Prostaat

'n Prostatektomie lei dikwels tot inkontinensie aangesien een van die kleppe wat urine vloei reguleer...

Gereelde vrae